Ebenezer Tutor Centre

WELCOME

Hands-on Learning

We offer one-on-one learning, practical-based teaching methods, and a safe environment for our students. Homeschooling your children is a great way to learn the fundamentals of education. Learn more about the curriculum and philosophy of Ebenezer Tutor Centre, an educational centre with a homeschool touch!

WELKOM

Effektiewe Leer

Ons bied een-tot-een-leer, praktiese onderrigmetodes en 'n veilige omgewing vir ons studente aan. Tuisonderrig van u kinders is 'n uitstekende manier om die grondbeginsels van onderig te leer. Kom meer te wete oor die kurrikulum en filosofie van Ebenezer TutorSentrum, 'n opvoedkundige sentrum met 'n tuisskool-aanraking!

Ons is n klein groepie kinders wat onderrig ontvang volgens elke kind se eie behoefte en vordering. Ons is op n kleinhoewe waar die kinders vrye toegang het tot baie spasie om te speel en kind te wees.

Ons leer deur te speel en eksperimenteer en waar moontlik prakties te werk. Ons is ten volle tweetalig en verskaf al ons onderrig in beide tale soos individuele benodig.

Ons klassies is klein om individuele aandag te verseker. Ons klasgrootte wissel volgens die ouderdomme wat ons het, maar ons neem ‘n maksimum van 10 kinders per klas in.

We are a small group of children who receive education according to each child’s own need and progress. We are on a smallholding where the children have free access to plenty of space to play and be a child.

We learn by playing and experimenting and working practically when possible. We are fully bilingual and provide all our tuition in both languages as individually required.

Our classes are small to ensure individual attention. Our class size varies according to the ages we have, we take in a maximum of 10 children per class.

Tell me and I forget. Teach me and I remember. Involve me and I learn.

~ Benjamin Franklin

ABOUT

Prinsipaal: Erieka van Rooyen

Na tien suksesvolle jare van tuisskool met my eie twee kinders, Charles Malherbe en Marieka Malherbe, het ek besluit om uit te reik na ander ouers wat graag hulle kinders wil tuisskool, maar weens verskeie redes nie self daartoe instaat is nie. Eben-ezer is plek waar kinders nog kan kindwees. Ons leer deur speel, ons bied baie praktiese onderrig om die akademiese werk beter te verstaan en ons almal werk hard aan ons doelwitte. Dit is my passie om 'n goeie opvoeding aan kinders te gee, in 'n veilige familie omgewing, en by Eben-ezer is hierdie visie daagliks deel van my lewe. Ek is geseënd om ‘n fantastiese span tutors aan my sy te hê.

Principal: Erieka van Rooyen

After ten successful years of homeschooling with my own two children, Charles Malherbe and Marieka Malherbe, I decided to reach out to other parents who would like to homeschool their children, but are not able to do so themselves due to various reasons. Eben-ezer is place where children can still be a child. We learn through play, we provide a lot of hands-on instruction to better understand the academic work and we all work hard towards our goals. It is my passion to give a good education to children, in a safe family environment, and at Eben-ezer, this vision is a daily part of my life. I am blessed to have a fantastic team of tutors by my side.

Charles Malherbe

Charles is ons HOD vir die Senior fase. Charles is ‘n uitstekende tutor met hope ondervinding in die onderrig van kinders van alle ouderdomme. Charles is self ‘n tuisskool gegradueerde met verskeie kwalifikasies as tuisskoler verwerf, onder andere die GED® en Nasionale Tegniese opleiding. Charles is geseënd met die gawe om met tieners te werk.

Charles Malherbe

Charles is our HOD for the Senior Phase. Charles is an excellent tutor with vast experience in tutoring children of all ages. Charles is a homeschool graduate with various qualifications obtained as homeschooler, amongst these GED® and National Technical training. Charles is blessed with the gift of working with teenagers.

Marieka Malherbe

Marieka is ons GED-® en senior fase-tutor. Marieka het baie ondervinding in die onderrig van kinders van alle ouderdomme. Marieka is 'n tuisskoolgegradueerde met verskeie kwalifikasies wat as tuisskoler verwerf is, onder andere Cambridge AS-vlakke en sy spog ook met ‘n Diploma in Engels.

Marieka Malherbe

Marieka is our GED® and senior phase tutor. Marieka has bucket loads of experience in tutoring children of all ages. Marieka is a homeschool graduate with various qualifications obtained as homeschooler, amongst others Cambridge AS Levels and she also boasts a Diploma in English.

Claudene Smit

Claudene is ons HOD vir die Junior en Intermediêre fase. Claudene spog met verskeie kwalifikasies in die onderwysomgewing en het baie ondervinding in die onderrig van kinders van verskillende ouderdomme en spesialiseer ook in kinders met spesiale behoeftes. Claudene is ook Noodhulp Vlak 2 gesertifiseerd.

Claudene Smit

Claudene is our HOD for the Junior and Intermediate phase. Claudene boasts with various qualifications in the education environment and has lots of experience tutoring children of various ages and specializes in children with special needs. Claudene is also First Aid Level 2 certified.

Leonie Holtzhausen

Leonie is die jongste toevoeging tot ons tutorsentrum. Leonie kom met 'n skatkis vol ervaring met kinders. Haar kwalifikasies sluit in omvattende opleiding in kinderontwikkeling en sielkunde sowel as noodhulpvlak 1-sertifisering. Leonie vorm deel van ons Junior/Intermediêre Afdeling.

Leonie Holtzhausen

Leonie is the latest addition to our Tutor Centre. Leonie comes with a treasure chest full of experience with children. Her qualifications include comprehensive training in Childhood Development and Psychology as well as First Aid level 1 certification. Leonie forms part of our Junior/Intermediate Division.

WHAT OUR PARENTS SAY

*Due to confidentiality, I am not adding names of parents, children or any institutions that may have been named. Testimonials are from personal notes to the centre and on Google review

When the Atmosphere encourages learning, the learning is innevitable.

~ Elizabeth Foss